Lionel Jeffries

Lionel Jeffries
Geboortenaam Lionel Charles Jeffries
Geboorte (1926-06-10)10 Junie 1926
Sterfte 19 Februarie 2010 (op 83)
Nasionaliteit Engels
Kinders 3
Beroep(e) Akteur, regisseur, en skrywer
Aktiewe jare 1950–2001
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Lionel Jeffries (10 Junie 1926 – 19 Februarie 2010) was 'n Engelse akteur, regisseur, en skrywer. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente First Men in the Moon (1964), Camelot (1967), Chitty Chitty Bang Bang (1968), en The Amazing Mr. Blunden (1972).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy